SkaduselfSkaduselfSkaduselfSkaduself
  • Home
  • Books
    • Fiction
    • Non-Fiction
  • Portfolio
  • Freelance Editing / Writing
    • Editing / Proofreading
    • Writing
    • Testimonials
  • Media
  • Contact
0

Skaduself

Geen ma is perfek nie … In die tronk het ek baie tyd om te dink, en ek het nie altyd beheer oor waarheen my gedagtes dwaal nie. ‘n Groot deel van die tyd dink ek teen wil en dank aan Clay: hoe lief ek hom gehad het, die foute wat ek gemaak het. So baie foute! My dogters. My seuntjie Joe. Maar my gedagtes is nie altyd helder nie. Ek dink deur gaas, deur filters. Om minuut na minuut, sekonde na sekonde toegesluit te wees het my laat besef dat ek al my hele lewe in ‘n newel slyt. Party dae is daar ‘n dik swart gordyn voor my, en net wanneer ek dit regkry om dit oop te trek sodat ‘n klein bietjie lig inkom, val die gordyn weer toe en is ek weer in die donker. Die meeste mense wil weet wanneer alles begin het, en soms wonder ek ook. Thea Middleton is agter tralies vir ‘n ondenkbare misdaad. Soos wat sy, haar man Clay en haar oudste dogter Sanusha hul stukkende lewens probeer heelmaak, vorm hul individuele verhale die stukke van ‘n tragiese legkaart wat ewig by hulle sal spook.

Elsa Silke, who translated Shadow Self into Afrikaans as Skaduself  won the top SATI (SA Translators’ Institute) prize for literary translation.

You can also purchase this book on:

   

  • Want your book to be signed? Please fill in your name below.
    If you don’t want a signature just put N/A
Category: Fiction
Share
0
  • Additional information
  • Goodreads Reviews
  • Reviews (0)
Weight 0.5 kg
Dimensions 16 × 24 × 3 cm

Goodreads Reviews

Reviews from Goodreads.com

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skaduself” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products

  • A Nuclear Family

  • The Punishment

  • Shadow Self (RSA Edition)

PAULA MARAIS

The Word Wrangler
paula@paulamarais.com
FICTION BOOKS

  • A Nuclear Family
  • Love and Wine
  • Shadow Self (Skaduself)
  • The Punishment
  • Under the Surface
NON-FICTION BOOKS

  • de:humanise
  • When Your Blessings Don't Count
FIND PAULA ON

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • Pinterest
  • Instagram
  • Linktr.ee
© 2022 Paula Marais | All Rights Reserved | Website designed by The Brand Gypsy
0

WhatsApp Me